Inspringing (argitektuur)

A series of five setbacks, each of decreasing size, result in the pyramid being much narrower at its peak than at its base.
Inspringings van die Piramide van Djoser.
Die New York Daily News-gebou met 'n aantal inspringings. Dit is in 1929 deur die argitek Raymond Hood ontwerp. Die 1916-Soneringsverordening van New York het tot die ontstaan van baie hoë, inspringende torings gelei.

'n Inspringing is 'n stapsgewyse terugwyking in 'n muur. Inspringings is oorspronklik om strukturele redes gebruik, maar word vandag dikwels deur grondgebruikswette voorgeskryf, of om estetiese redes aangebring. In dig beboude gebiede word inspringings gebruik om meer daglig en vars lug tot op straatvlak deur te laat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search